SHOWING LISTING 1 OF 1
 
GET EMAIL
ALERTS

R10,000,000

Monthly Bond Repayment R96,502.16
Calculated over 20 years at 10.0% with no deposit. Change Assumptions

Calculate Affordability | Calculate Bond & Transfer Costs

WILDS, LEEU & BEESPLAAS DISTRIK GROOT MARICO

Hier is nou jou kans om 'n plaas in the Groot Marico Bosveld te koop, in een van die mooiste dele van ons land, jou eie wildtuin te bekom. Hierdie besonderde plaas bestaan uit 973 ha geheel met wildsheining omhein, verdeel in 3 kampe, 3 boorgate, waarvan een in gebruik is, toegerus met 1 kw domelpomp, 'n opgaardam wat water voorsien aan veesuipings en water punte.
Die volgende wildsoorte sluit die koopprys in wat hiedie plaas dan 'n lopende saak maak.
Getalle geskat: 70 blouwildebeeste, 60 Blesbokke, 40 Rooibokke, 9 Zebras, 8 Volstruise, 10 Waterbokkies en 5 Koedoes.

Hierdie plaas bied ook 'n geleentheid om naweekhuise te bou wat aan besoekers verhuur kan word vir 'n lekker wegbreek in the bosveld. Ook is daar die moontlikheid om 4X4 roetes te ontwikkel waar die 4X4 geesdriftige hulle kan uitleef. Wattelbome kan van tyd tot tyd gesaag word om 'n bykommende inkomste to verdien. Proteas kom ook in die veld voor en in blomtyd is dit 'n lus vir die oog. Tans is daar 'n plaashuis wat bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, kombuis, oopplan sitkamer, eetkamer en kroeg (196 sqm), 2 buite kamers en badkamers wat bykomende slaapplek bied (61 sqm), koelkamer (13 sqm). Daar is 'n gerieflike lapa (92 sqm) en boma vir kuiers om 'n bosveld vuur, 2 werkershuise asook 3 jagskuilings om die jag gerieflik te maak. Ten slotte is daar geelektrifiseerde leeuhokke van ongeveer 1 tot 2 hektaar elk met nodige fasilitiete en permitte om leeus te kan aanhou. Leeus op aanvraag te koop.

Skakel nou vir 'n afspraak indien u sou belangstel. Hierdie is nou 'n een maal in 'n leeftyd om jou eie stukkie bosveld to bekom.

Features

4
3
Interior
Bedrooms
4
Bathrooms
3
Kitchens
1
Reception Rooms
1
Furnished
No
Sizes
Land Size
973Ha
 
  • 1
 

Get Email Alerts

Sign-up and receive Property Email Alerts of Farms for sale in Groot Marico, Groot Marico.

Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the REDZ etc website is accurate and up to date, REDZ etc makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.

R
R

Transfer Costs

Natural Persons Legal Persons
Transfer Fees
Deeds Office Levy
Transfer Duty
Postage and Petties:
Rates/Levy Clearance
Pro-Rata Rates/Levies
Deeds Office Search
Electronic Document Preparation
Vat @ 15%
TOTAL:
Please note: Most banks charge an administration and initiation fee.
Disclaimer: These calculations are only a guide. Please ask your conveyancer for exact calculations.

Bond Costs

  Natural Persons
Fees
Deeds Office Levy
Postage and Petties
Bank Electronic Connection Fee
Electronic Document Preparation
Vat 15%
TOTAL:
GRAND TOTAL:

Income

R Detail your income

Expenses

R Detail your expenses

%
Joint Total Income
Joint Total Expenses
Joint Available Income
 

MONTHLY REPAYMENTS

 

LOAN AVAILABLE

R
%

Monthly Payment

96,502.16

You currently have no favourites.
Click on the favourite icon for a property to add it to your favourites.